1 KORINTIËRS 16:20
1 KORINTIËRS 16:20 Bybel vir almal (ABA)
Al die gelowiges stuur groete vir julle. Julle moet mekaar groet met die soen wat wys dat julle almal aan Christus behoort.
1 KORINTIËRS 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die broeders groet julle. Groet mekaar met 'n heilige kus.
1 KORINTIËRS 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al die broers stuur vir julle groete. Groet mekaar met die soen van Christelike broederskap.
1 KORINTIËRS 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die broers groet julle. Groet mekaar met 'n heilige soen.
1 KORINTIËRS 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al die broers groet jou. Groet mekaar met 'n heilige soen.