1 KORINTIËRS 16:16
1 KORINTIËRS 16:16 Bybel vir almal (ABA)
dat julle ook vir leiers soos Stefanas en sy mense moet help. Ja, julle moet vir almal help wat hard werk vir die Here.
1 KORINTIËRS 16:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat julle ook onderworpe moet wees aan sulke mense en aan elkeen wat saamwerk en arbei.
1 KORINTIËRS 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Stel julle onder die leiding van sulke mense en van elkeen wat saam met hulle werk en arbei.
1 KORINTIËRS 16:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Onderwerp julle aan die leiding van sulke mense, en aan elkeen wat saamwerk en hom inspan.
1 KORINTIËRS 16:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
dat julle julself aan sulkes onderwerp en aan elkeen wat met ons help en arbei.