1 KORINTIËRS 12:9
1 KORINTIËRS 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Dieselfde Gees gee vir 'n ander persoon die genadegawe om sterk in God te glo. Dieselfde Gees gee vir 'n ander persoon die genadegawe om mense gesond te maak.
1 KORINTIËRS 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
aan 'n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan 'n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees
1 KORINTIËRS 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
aan die een geloof deur dieselfde Gees, aan 'n ander genadegawes van gesondmaking deur die één Gees.
1 KORINTIËRS 12:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
aan een geloof deur dieselfde Gees, aan 'n ander gawes van genesing deur die één Gees
1 KORINTIËRS 12:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan 'n ander geloof deur dieselfde Gees; aan 'n ander die gawes van genesing deur dieselfde Gees