YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 12:7

1 KORINTIËRS 12:7 Bybel vir almal (ABA)

Die Gees wys vir elkeen wat hy moet doen, want die Gees weet wat is goed vir die gemeente.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan elkeen egter word die openbaring van die Gees gegee, met die oog op wat bevorderlik is

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar die openbaring van die Gees word aan elke mens gegee om daarby baat te vind.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:7 Die Boodskap (DB)

Die Gees werk in elkeen van ons op ’n unieke manier. Die doel daarvan is egter dat ons vir ander mense iets moet beteken. Daar is baie verskillende maniere waarop die Gees in ons kan werk, byvoorbeeld

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van ons ontvang ’n manifestasie van die Gees om die gemeente te bevoordeel.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's