1 KORINTIËRS 12:6
1 KORINTIËRS 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring.
1 KORINTIËRS 12:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite, maar dit is dieselfde God wat al hierdie dinge in almal bewerk.
1 KORINTIËRS 12:6 Bybel vir almal (ABA)
En daar is verskillende wonderwerke, maar dit is dieselfde God wat mense help om al hierdie dinge te kan doen.
1 KORINTIËRS 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.
1 KORINTIËRS 12:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar is 'n verskeidenheid van werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal werk.