YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 12:31

1 KORINTIËRS 12:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle lê julle toe op die belangriker genadegawes, maar ek wys julle die heel beste weg.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Bybel vir almal (ABA)

Maar julle moet bid en hard werk om daardie genadegawes te kry wat vir die gemeente die meeste kan help. En dan wys ek vir julle wat die beste ding is om te doen, die beste pad.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar beywer julle met die oog op die beste gawes; en ek wys julle 'n nog uitnemender weg.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Lê julle toe op die beste genadegawes.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle lê julle toe op die belangriker genadegawes, maar ek wys julle die heel beste weg.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar begeer ernstig die beste gawes, en tog wys Ek julle 'n voortrefliker weg.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Die Boodskap (DB)

Doen moeite met die gawes wat vir jou situasie die beste is. Maar nou wil ek vir julle van iets vertel wat vir elkeen van julle altyd die beste is.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In alle geval – konsentreer op die nuttigste gawes. Maar laat ek julle nou eers vertel waar die eintlike geheim lê.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's