YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 12:25

1 KORINTIËRS 12:25 Bybel vir almal (ABA)

En daarom baklei die liggaam nie met homself nie, want die dele sorg vir mekaar.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat daar geen verdeeldheid in die liggaam mag wees nie, maar dat die lede gelyke sorg vir mekaar mag dra.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sou wees nie, maar dat die lede gelyke sorg vir mekaar dra.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sal wees nie, maar die ledemate in gelyke mate vir mekaar sal sorg.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dat daar geen skeuring in die liggaam sou wees nie; maar dat die lede dieselfde sorg vir mekaar moet hê.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25 Die Boodskap (DB)

Daarom kan liggaamsdele nie onder mekaar “stry” nie. Hulle moet eerder respek hê vir mekaar en vir mekaar omgee.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gevolglik heers daar harmonie in ons liggaam en al die liggaamsdele sorg saam vir mekaar.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:25

1 KORINTIËRS 12:25 AFR831 KORINTIËRS 12:25 AFR831 KORINTIËRS 12:25 AFR831 KORINTIËRS 12:25 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's