YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 12:22

1 KORINTIËRS 12:22 Bybel vir almal (ABA)

Nee, party dele van die liggaam lyk miskien vir ons swakker as ander dele, maar die liggaam het hulle baie nodig.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar veel eerder is dié lede van die liggaam noodsaaklik wat die swakste lyk

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Inteendeel, die lede van die liggaam wat as die swakste voorkom, is juis noodsaaklik

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Inteendeel, die oënskynlik swakker liggaamsdele is baie meer noodsaaklik

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nee, veel meer is daardie lede van die liggaam nodig wat swakker lyk

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:22 Die Boodskap (DB)

Om die waarheid te sê, daar is dele van die liggaam waaraan ’n mens nie eens baie dink nie, maar waarsonder die liggaam glad nie kan klaarkom nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om die waarheid te sê, juis daardie liggaamsdele wat vir ons onbelangrik lyk, is des te meer noodsaaklik.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's