1 KORINTIËRS 12:21 - Compare All Versions

1 KORINTIËRS 12:21 ABA (Bybel vir almal)

Die oog kan nie vir die hand sê: “Ek het jou nie nodig nie.” Die kop kan ook nie vir die voete sê: “Ek het julle nie nodig nie.”

1 KORINTIËRS 12:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die oog kan nie vir die hand sê: Ek het jou nie nodig nie; of ook die hoof vir die voete: Ek het julle nie nodig nie.

1 KORINTIËRS 12:21 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die oog kan nie vir die hand sê: “Ek het jou nie nodig nie.” Die kop kan weer nie vir die voete sê: “Ek het julle nie nodig nie.”

1 KORINTIËRS 12:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die oog kan tog nie vir die hand sê, “Ek het jou nie nodig nie,” of die kop weer vir die voete, “Ek het julle nie nodig nie.”

1 KORINTIËRS 12:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die oog kan nie vir die hand sê: Ek het jou nie nodig nie; ook nie die kop na die voete nie, ek het jou nie nodig nie.

1 KORINTIËRS 12:21 DB (Die Boodskap)

Dink julle die oog kan ooit vir die hand sê: “Ek het jou nie nodig nie,” of dat die kop dit vir die voete kan toesnou?

1 KORINTIËRS 12:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die oog kan nie vir die hand sê: “Ek kan sonder jou klaarkom” nie. En op sy beurt kan die kop nie vir die voete sê: “Ek kan sonder julle klaarkom” nie.