1 KORINTIËRS 12:17
1 KORINTIËRS 12:17 Bybel vir almal (ABA)
As die hele liggaam 'n oog was, dink julle die liggaam sou dan kon hoor? As die hele liggaam 'n oor was, dink julle die liggaam sou dan kon ruik? Nee.
1 KORINTIËRS 12:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die hele liggaam oog was, waar sou die gehoor wees? As dit geheel en al gehoor was, waar sou die reuk wees?
1 KORINTIËRS 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die hele liggaam oog was, hoe sou hy kon hoor? En as die hele liggaam oor was, hoe sou hy kon ruik?
1 KORINTIËRS 12:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die ganse liggaam oog was, waar sou die gehoor wees? As alles gehoor was, waar sou die reuk wees?
1 KORINTIËRS 12:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die hele liggaam 'n oog was, waar was die gehoor? As die hele gehoor het, waar was die reuke?
1 KORINTIËRS 12:17 Die Boodskap (DB)
Net om te sê: “Ek is nie die oog nie, nou voel ek nie meer deel van die liggaam nie,” verander niks daaraan dat dit deel van die liggaam is nie. As alles nou net oog was, waarmee sou ons dan gehoor het? As die hele liggaam net een groot oor was, waarmee sou ons geruik het?