YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 12:14

1 KORINTIËRS 12:14 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens se liggaam het nie net een deel nie, dit het baie dele.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die liggaam bestaan ook nie net uit een lid nie, maar uit baie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Inderdaad, die liggaam bestaan nie uit een ledemaat nie, maar uit baie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die liggaam is nie een lid nie, maar baie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:14 Die Boodskap (DB)

Soos ek reeds gesê het, het ’n liggaam nie net een liggaamsdeel nie, maar baie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, die liggaam bestaan nie net uit een ledemaat nie, maar uit baie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's