YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 12:11

1 KORINTIËRS 12:11 Bybel vir almal (ABA)

Dit is dieselfde Gees wat hierdie verskillende genadegawes vir mense gee. Hy gee vir elke gelowige sy eie genadegawe. En Hy besluit self watter genadegawe Hy vir elkeen wil gee.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar al hierdie dinge is die werk van een en dieselfde Gees, wat aan elkeen afsonderlik 'n gawe uitdeel soos Hy wil.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Een en dieselfde Gees bewerkstellig al hierdie dinge, wat Hy aan elkeen afsonderlik uitdeel volgens sy wil.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar al hierdie dinge werk die een en dieselfde Gees, wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos hy wil.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:11 Die Boodskap (DB)

Al hierdie dinge kom van een en dieselfde Gees. Hy besluit aan wie Hy wat wil gee en gee dit dan aan daardie persoon.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12

1 KORINTIËRS 12:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is een en dieselfde Gees wat al hierdie gawes bewerk en wat aan elkeen uitdeel soos Hy dit goedvind.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's