1 KORINTIËRS 11:29
1 KORINTIËRS 11:29 Bybel vir almal (ABA)
Die gemeente is die liggaam van die Here. As jy dit nie verstaan nie, dan eet en drink jy verkeerd by die nagmaal. En dan sal die Here jou straf.
1 KORINTIËRS 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink 'n oordeel oor homself, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie.
1 KORINTIËRS 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
want hy wat eet en drink sonder om te besef dat dit die liggaam van die Here is, bring daardeur 'n oordeel oor homself.
1 KORINTIËRS 11:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die een wat eet en drink sonder om die liggaam van die Here daarin te onderskei, is besig om 'n oordeel oor homself te eet en te drink.
1 KORINTIËRS 11:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy wat op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink 'n oordeel oor homself, sonder om die liggaam van die Here te onderskei.