1 KORINTIËRS 11:28
1 KORINTIËRS 11:28 Bybel vir almal (ABA)
Elkeen moet eers vir homself ernstig vra of hy verstaan wat die nagmaal beteken en of hy reg lewe. En as hy dink dat hy dit verstaan en dat hy reg lewe, dan mag hy van die brood eet en uit die beker drink.
1 KORINTIËRS 11:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink.
1 KORINTIËRS 11:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar elkeen moet eers homself ondersoek voor hy van die brood eet en uit die beker drink
1 KORINTIËRS 11:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar laat elkeen homself ondersoek, en daarvolgens van die brood eet en uit die beker drink.
1 KORINTIËRS 11:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar laat iemand homself ondersoek en so van daardie brood eet en uit daardie beker drink.