1 KORINTIËRS 11:23
1 KORINTIËRS 11:23 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê hierdie dinge vir julle, want die Here self het vir my gesê wat die nagmaal is, en ek het dit ook vir julle geleer: Daardie nag toe Judas Iskariot vir die Here Jesus verraai het, het Jesus brood geneem

1 KORINTIËRS 11:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het
1 KORINTIËRS 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het: Die Here Jesus het in die nag waarin Hy oorgelewer is, brood geneem
1 KORINTIËRS 11:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het van die Here ontvang, wat ek ook aan julle oorgelewer het: Die Here Jesus het in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem
1 KORINTIËRS 11:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgegee het, dat die Here Jesus in dieselfde nag waarin Hy verraai is, brood geneem het.