1 KORINTIËRS 11:20
1 KORINTIËRS 11:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer julle dan op een plek bymekaarkom, is dit nie om die nagmaal van die Here te eet nie.
1 KORINTIËRS 11:20 Die Boodskap (DB)
As julle bymekaarkom om saam nagmaal te hou, tree julle so lelik op dat ’n mens dit sowaar nooit “nagmaal” sal kan noem nie.
1 KORINTIËRS 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
As julle dan as gemeente bymekaarkom, is dit duidelik nie die Here se maaltyd wat julle eet nie.
1 KORINTIËRS 11:20 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle gemeente bymekaarkom om nagmaal te vier, dan vier julle nie regtig die nagmaal van die Here nie.
1 KORINTIËRS 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie.