1 KORINTIËRS 11:17
1 KORINTIËRS 11:17 Bybel vir almal (ABA)
Daar is iets anders wat ek vir julle moet sê, maar ek kan julle nie hieroor prys nie. Wanneer julle in die kerk bymekaar is, dan gebeur daar dinge wat julle geloof nie sterker maak nie, dit maak julle geloof swakker.
1 KORINTIËRS 11:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR terwyl ek dit beveel, kan ek dit nie prys nie dat julle saamkom, nie ten goede nie maar ten kwade.
1 KORINTIËRS 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Noudat ek besig is om voorskrifte te gee – daar is dinge wat ek nie prysenswaardig vind nie. Dit is dat julle samekomste eerder kwaad doen as goed.
1 KORINTIËRS 11:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In my volgende voorskrif prys ek julle nie aan nie, dat wanneer julle bymekaarkom, dit meer kwaad as goed doen.
1 KORINTIËRS 11:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou, hierin wat ek aan julle verkondig, loof ek julle nie, dat julle saamkom nie ten goede nie, maar ten kwade.