1 KRONIEKE 3:6
1 KRONIEKE 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dawid het ook nege ander seuns gehad: Jibgar, Elisua, Elpelet
1 KRONIEKE 3:6-8 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het nog nege seuns gehad: Jibgar, Elisama, Elifelet, Noga, Nefeg, Jafija, Elisama, Eljada en Elifelet.