1 KRONIEKE 25:7
1 KRONIEKE 25:7 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 288 mense wat musiek vir die Here kon maak saam met die ander Leviete wat geleer het om te sing.
1 KRONIEKE 25:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle getal saam met hulle broers wat geoefend was in die gesang tot eer van die HERE, almal meesters, was tweehonderd-agt-en-tagtig.
1 KRONIEKE 25:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saam met hulle ampsgenote wat in sang ter ere van die Here onderrig was, was die getal opgeleides twee honderd ag en tagtig.
1 KRONIEKE 25:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle getal, saam met hulle stamgenote wat opgelei was in sang vir die HERE, elkeen wat bedrewe was, was 288.
1 KRONIEKE 25:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die getal van hulle met hulle broers wat in die liedere van die HERE onderrig was, almal wat listig was, was twee honderd agt en tagtig.