YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 23:30

1 KRONIEKE 23:30 Bybel vir almal (ABA)

Die Leviete moes elke oggend gereed wees om vir die Here dankie te sê en Hom te prys. Hulle moes dit ook elke aand doen.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23

1 KRONIEKE 23:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en om môre vir môre te staan om die HERE te loof en te prys, en net so saans

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23

1 KRONIEKE 23:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle moes ook elke môre hulle plek inneem vir die dank en lof aan die Here, en so ook saans.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23

1 KRONIEKE 23:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en om elke oggend gereed te staan om die HERE te dank en te loof, sowel as in die aand

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23

1 KRONIEKE 23:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En om elke môre te staan om die HERE te loof en te loof, en so ook in die aand

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23

1 KRONIEKE 23:30 Die Boodskap (DB)

Hulle moes ook elke oggend en aand reg staan om vir die Here dank en lof te bring

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23

1 KRONIEKE 23:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En elke môre en aand het hulle voor die HERE gestaan om Hom te loof en te prys.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's