1 KRONIEKE 23:19
1 KRONIEKE 23:19 Bybel vir almal (ABA)
Jerija was die hoof van die Hebron-familie. Amarja was die tweede seun, Jagasiël was die derde en Jekamam was die vierde seun.
1 KRONIEKE 23:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die seuns van Hebron: Jería, die hoof, Amárja, die tweede, Jahásiël, die derde, en Jekámeam, die vierde
1 KRONIEKE 23:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van die nageslag van Hebron was Jerija die hoof, Amarja die tweede, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde.
1 KRONIEKE 23:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Hebron se seuns was Jerija die familiehoof, Amarja die tweede, Jagasiël die derde, en Jekamam die vierde.
1 KRONIEKE 23:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van die seuns van Hebron; Jeria die eerste, Amarja die tweede, Jahasiël die derde en Jekameam die vierde.