1 KRONIEKE 23:1
1 KRONIEKE 23:1 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het oud geword, en toe sy lewe amper verby was, het hy sy seun Salomo koning gemaak oor Israel.
1 KRONIEKE 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE Dawid oud en afgeleef was, het hy sy seun Salomo koning oor Israel gemaak.
1 KRONIEKE 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Dawid oud word en sy einde begin nader, het hy sy seun Salomo koning oor Israel gemaak.
1 KRONIEKE 23:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Dawid oud was, ná 'n vol lewe, het hy sy seun Salomo koning gemaak oor Israel.
1 KRONIEKE 23:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Dawid dan oud en vol dae was, het hy sy seun Salomo koning oor Israel gemaak.