1 KRONIEKE 22:11
1 KRONIEKE 22:11 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, my seun, ek bid dat die Here by jou sal wees en dat dit goed sal gaan met jou, sodat jy die tempel van jou God die Here sal bou, Hy het gesê jý sal dit bou.
1 KRONIEKE 22:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou, my seun, mag die HERE met jou wees, dat jy voorspoedig kan wees om die huis van die HERE jou God te bou soos Hy oor jou gespreek het.
1 KRONIEKE 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Mag die Here dan nou by jou wees, my seun, en jou voorspoed gee dat jy die huis van die Here jou God kan bou soos Hy beloof het dat jy sal doen.
1 KRONIEKE 22:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Daarom, my seun, mag die HERE met jou wees, en mag jy sukses behaal en die huis van die HERE jou God bou soos Hy aangaande jou gesê het.
1 KRONIEKE 22:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou, my seun, die HERE wees met jou! en wees voorspoedig en bou die huis van die HERE jou God soos Hy van jou gespreek het.