1 KRONIEKE 22:11
1 KRONIEKE 22:11 AFR83
“Mag die Here dan nou by jou wees, my seun, en jou voorspoed gee dat jy die huis van die Here jou God kan bou soos Hy beloof het dat jy sal doen.