YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 21:6

1 KRONIEKE 21:6 Die Boodskap (DB)

Die opdrag van Dawid was egter vir Joab so afstootlik dat hy nie die Benjaminiete en die Leviete bygetel het nie.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Bybel vir almal (ABA)

Joab het nie die manne van die Levi-stam en die Benjamin-stam saam met die ander manne getel nie, want hy het dit gehaat om te doen wat die koning gesê het.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Levi en Benjamin het hy nie onder hulle getel nie, want die woord van die koning was vir Joab 'n gruwel.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete en die Benjaminiete het hy nie bygereken nie, want die bevel van die koning het vir Joab 'n gruwel gebly.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Van Levi en Benjamin het hy nie 'n opname gemaak saam met hulle nie, want die koning se opdrag het by Joab weersin gewek.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar Levi en Benjamin het hy nie onder hulle gereken nie, want die woord van die koning was vir Joab 'n gruwel.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Die Boodskap (DB)

Die opdrag van Dawid was egter vir Joab so afstootlik dat hy nie die Benjaminiete en die Leviete bygetel het nie.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21

1 KRONIEKE 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab het nie die stamme van Levi en Benjamin getel nie omdat die opdrag van die koning vir hom afskuwelik was.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's