1 KRONIEKE 10:14
1 KRONIEKE 10:14 Bybel vir almal (ABA)
Hy het nie vir die Here gevra nie. Daarom het die Here vir Saul laat sterf en het Hy vir Dawid seun van Isai koning laat word.
1 KRONIEKE 10:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar die HERE nie geraadpleeg het nie. Daarom het Hy hom omgebring en die koningskap laat oorgaan op Dawid, die seun van Ísai.
1 KRONIEKE 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
in plaas van die Here te raadpleeg. Daarom het die Here hom doodgemaak en sy koningskap laat oorgaan op Dawid seun van Isai.
1 KRONIEKE 10:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het nie die HERE geraadpleeg nie, en Hy het hom laat sterf. Hy het die koningskap laat oorgaan na Dawid, seun van Isai.
1 KRONIEKE 10:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het die HERE nie geraadpleeg nie; daarom het hy hom gedood en die koningskap oorgegee aan Dawid, die seun van Isai.