1 KRONIEKE 1:29 - Compare All Versions
1 KRONIEKE 1:29 ABA (Bybel vir almal)
Hier is hulle nageslag. Die oudste seun, Ismael, was die voorvader van die mense van die stede Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam
Deel
1 KRONIEKE 1 ABA1 KRONIEKE 1:29 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Ádbeël en Mibsam
1 KRONIEKE 1:29 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die oudste, Ismael, se nakomelinge was Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam
1 KRONIEKE 1:29 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hier volg hulle familiegeskiedenis: Nebajot was die eersgeborene van Ismael, daarna Kedar, Adbeël en Mibsam
1 KRONIEKE 1:29 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is hulle geslagte: Die eersgeborene van Ismael, Nebajot; daarna Kedar en Adbeel en Mibsam
1 KRONIEKE 1:29 DB (Die Boodskap)
Ismael se nakomelinge was Nebajot, die oudste, en ook Kedar, Adbeël, Mibsam
Deel
1 KRONIEKE 1 DB1 KRONIEKE 1:29 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die seuns van Ismael was Nebajot, die oudste, Kedar, Adbeël, Mibsam
Deel
1 KRONIEKE 1 NLV