C’est ici la journée que l’Éternel a faite: Qu’elle soit pour nous un sujet d’allégresse et de joie!
Lees Psaumes 118
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psaumes 118:24
5 dae
Hierdie 5-dag-leesplan oor God se liefde en oorvloed sal lesers verseker van God se sorg, vergifnis en beskerming en hulle herinner om sy daaglikse seën te waardeer. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos vergifnis, werk en hoop) en ’n gebed en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se “Oorvloedige liefde”.
5 Dae
Hierdie 5-dagleesplan help jou om die nuwe jaar doelbewus te begin deur elke dag as ’n kosbare gawe uit God se hand te ontvang. Die fokus skuif van gejaagdheid en spyt na vreugde, dankbaarheid en geloof. Soos die dae vorder, word jy uitgenooi om jou denke te vernuwe, om te glo dat “dit moontlik is,” en om groter te droom, saam met God. Hierdie leesplan moedig jou aan om nie die status quo te aanvaar nie, maar om met geloof, hoop en verwagting vorentoe te leef.
6 Days
Change isn’t easy, but it isn’t impossible, either. Starting a few small good habits can change how you see yourself today and transform you into the person you want to be tomorrow. This Life.Church Bible Plan moves through Scripture with a simple acronym for making good daily habits that actually stick.
7 Dae
Voel jou lewe vaal, uitsigloos en vervelig? Het jou lewenslied verdwyn of is die note daarvan net ’n eentonige getokkel? Kom ontdek weer jou lewenslied vol vreugde en dans in God se lig van liefde en verlossing. Hierdie 7-dag-plan is geneem uit Marietjie Joubert se dagboek MET ’N LIED IN DIE HART, en sal jou help om weer by Jesus se voete hoop en inspirasie te kry.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!