They who sow in tears shall reap in joy and singing.
Lees Psalm 126
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalm 126:5
4 Days
Have you ever wanted to get inside the mind of a pastor? Well, here’s your chance! The founding and senior pastor of Life.Church, Craig Groeschel, gives us an inside look at his daily routine as he reads through the last four verses he highlighted in his Bible. Allow your mind to be renewed as you read these Scriptures along with him, and find out why he chose to highlight them in the first place.
10 dae
Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
15 Dae
Die uitnodiging na die Oorvloedige Lewe is sentraal tot God se plan en belofte vir die mensdom. Die Bybel is gevul met ryk beelde van die vervullende lewe wat God ons bied in Jesus – ‘n lewe van vrede en vreugde. Maar hoe floreer mens in ‘n wisselvallige wêreld? In hierdie eerste leesplan in die reeks kyk ons hoe Israel deur die eeue getroue getuies van die verbond van vrede was. Die Pelgrims-Psalms (120-134) was sentraal tot hul geloof en essensieel vir hul identiteit as die volk van God. Hierdie gebede bied vandag steeds so baie krag en hoop.
29 dae
Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugde omdat ons ons hoop op Hom stel. Hierdie Bybelstudie neem ons deur die Adventstyd, ‘n tydperk van wag en groot verwagting op die koms van ons ewige Koning.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!