YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 126:5

PSALMS 126:5 Bybel vir almal (ABA)

Mense wat huil wanneer hulle koring saai, sal sing wanneer hulle die koring afsny.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die wat met trane saai, sal met gejubel maai.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dié wat met trane saai, sal met jubelkrete maai.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die wat met trane saai, sal met blydskap maai.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5 Die Boodskap (DB)

Die Here kan hartseer in blydskap verander. Trane van pyn kan Hy in gelag van blydskap verander.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat met trane saai, sal met vreugde maai.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:5

PSALMS 126:5 AFR83PSALMS 126:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's