YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Psalm 123:3

Psalm 123:3 AMPC

Have mercy on us, O Lord, have mercy on and loving-kindness for us, for we are exceedingly satiated with contempt.

Lees Psalm 123

Vergelyk alle weergawes: Psalm 123:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalm 123:3

Oorvloedige Lewe in Die Pelgrims Psalms Psalm 123:3 Amplified Bible, Classic Edition

Oorvloedige Lewe in Die Pelgrims Psalms

15 Dae

Die uitnodiging na die Oorvloedige Lewe is sentraal tot God se plan en belofte vir die mensdom. Die Bybel is gevul met ryk beelde van die vervullende lewe wat God ons bied in Jesus – ‘n lewe van vrede en vreugde. Maar hoe floreer mens in ‘n wisselvallige wêreld? In hierdie eerste leesplan in die reeks kyk ons hoe Israel deur die eeue getroue getuies van die verbond van vrede was. Die Pelgrims-Psalms (120-134) was sentraal tot hul geloof en essensieel vir hul identiteit as die volk van God. Hierdie gebede bied vandag steeds so baie krag en hoop.

Die God Wat Herstel Psalm 123:3 Amplified Bible, Classic Edition

Die God Wat Herstel

29 dae

Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugde omdat ons ons hoop op Hom stel. Hierdie Bybelstudie neem ons deur die Adventstyd, ‘n tydperk van wag en groot verwagting op die koms van ons ewige Koning.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest