YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 123:3

PSALMS 123:3 Bybel vir almal (ABA)

Here, U moet genadig wees vir ons, genadig, want ons wil hê dat mense moet ophou om ons te verneder.

Deel
Lees PSALMS 123

PSALMS 123:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting

Deel
Lees PSALMS 123

PSALMS 123:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ontferm U oor ons, Here, ontferm U oor ons, want ons het meer as genoeg veragting gehad

Deel
Lees PSALMS 123

PSALMS 123:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wees ons genadig, HERE, wees ons genadig; want ons het meer as genoeg gehad van minagting

Deel
Lees PSALMS 123

PSALMS 123:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wees ons genadig, HERE, wees ons genadig, want ons is uitermate vervul met veragting.

Deel
Lees PSALMS 123

PSALMS 123:3 Die Boodskap (DB)

Ons sal ons hande in afhanklikheid na die Here toe uitsteek en Hy sal vir ons goed wees. Wees goed vir ons, Here, wees baie goed vir ons! Ons het genoeg daarvan gehad om gespot te word.

Deel
Lees PSALMS 123

PSALMS 123:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees genadig oor ons, HERE, wees ons genadig, want ons het baie veragting verduur.

Deel
Lees PSALMS 123
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's