DIE OPENBARING 19:6

DIE OPENBARING 19:6 AFR83

Ek het toe iets gehoor soos die geluid van 'n groot menigte, soos die gedruis van 'n groot watermassa en soos die gedreun van swaar donderweer. Hulle het uitgeroep: “Prys die Here! Die Here ons God, die Almagtige, heers nou as koning.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 19:6