DIE OPENBARING 19:4

DIE OPENBARING 19:4 AFR83

Die vier en twintig ouderlinge en die vier lewende wesens het gekniel en God aanbid wat op die troon sit. Hulle het gesê: “Amen! Prys die Here!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 19:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid