Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword. Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet brood word.” Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom. ” Daarna neem die duiwel Hom na die heilige stad toe en laat Hom op die hoogste punt van die tempel staan en sê vir Hom: “As U die Seun van God is, spring af! Daar staan mos geskrywe: “Hy sal sy engele oor jou opdrag gee “en: “Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie. ” Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. ” Toe neem die duiwel Hom na 'n baie hoë berg toe, wys Hom al die koninkryke van die wêreld met hulle prag en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir U gee as U neerval en my aanbid.” Maar Jesus sê vir hom: “Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. ” Daarna het die duiwel Hom met rus gelaat, en daar het engele gekom en Hom versorg.
Lees MATTEUS 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 4:1-11
4 Days
Temptations are all around us. Deceptions come to us in the subtlest ways. How can we overcome them? What are the tools the Bible gives us to guard against the evil one? In this four-day devotional we look at the three temptations of Jesus Christ, how He victoriously overcame them and how we can apply some of His principles in our lives.
Did you know that God created you in His image? And that you have a unique purpose in God’s Kingdom. In this reading plan, we will consider how your unique personality impacts your quiet time with God, how your quiet time with Jesus is a gift to you and your community, and how as a community of Christ followers, we need each other in order to become more like Jesus.
5 Days
Do you ever feel like you have little control over the thoughts in your head? Most of us struggle with negativity, worry, and other toxic thoughts. In this 5-day Bible Plan, we’ll learn how to overhaul toxic thoughts, reset our minds, and focus our thinking on Christ.
If we choose to follow Christ, we’re engaged in spiritual warfare. It’s unseen and often undetected, but just because we can’t see it doesn’t mean it’s nonexistent. Our spiritual enemy desires to disrupt our lives so we’ll live miserably. In this 5-day Plan, learn how to find victory by relying on God’s strength because it’s available. We just have to begin using it.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's