MATTEUS 11:3-5

MATTEUS 11:3-5 AFR83

“Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?” Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien: Blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, en aan armes word die evangelie verkondig.