HEBREËRS 6:17

HEBREËRS 6:17 AFR83

En omdat God aan die erfgename van die belofte bo alle twyfel wou verseker dat sy besluit onveranderlik is, het Hy dit met 'n eed gewaarborg.