EKSODUS 14:22

EKSODUS 14:22 AFR83

Die Israeliete het op droë grond deur die see gegaan, en die water het weerskante van hulle soos 'n muur gestaan.