DEUTERONOMIUM 22:1

DEUTERONOMIUM 22:1 AFR83

“Jy mag jou nie blind hou wanneer jy 'n verdwaalde bees of skaap van jou volksgenoot sien nie. Jy moet dit na hom toe terugvat.