DEUTERONOMIUM 13:3

DEUTERONOMIUM 13:3 AFR83

moet jy nie na hom luister nie. Die Here jou God stel jou net op die proef om vas te stel of jy Hom liefhet met hart en siel.