Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SAGARIA 9:9

SAGARIA 9:9 AFR83

Jubel, Sion! Juig, Jerusalem! Jou koning sal na jou toe kom. Hy is regverdig en hy is 'n oorwinnaar, hy is nederig en hy ry op 'n donkie, op die hingsvul van 'n donkie.