Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SAGARIA 3:1

SAGARIA 3:1 AFR83

Die Here het my 'n gesig laat sien. Ek het die hoëpriester Jesua voor die engel van die Here sien staan, en regs van hom het die Satan gestaan, besig om Jesua aan te kla.