Ek het weer 'n gesig gesien. Daar was vier horings, en ek het vir die engel wat vir my die gesig moes uitlê, gevra: “Wat beteken dit?” Hy het vir my gesê: “Dit is die horings wat vir Juda, Israel en Jerusalem verstrooi het.” Toe laat die Here my vier ambagsmanne sien, en ek vra: “Wat het hulle kom doen?” Hy het geantwoord: “Daardie horings het die mense van Juda verstrooi en verneder. Die ambagsmanne het gekom om die regeerders van die nasies, die horings wat vir Juda met soveel geweld verstrooi het, die skrik op die lyf te ja en hulle tot 'n val te bring.”
Lees SAGARIA 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: SAGARIA 1:18-21
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's