Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy gedoen deur die wedergeboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee. God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser. So is ons dan deur sy genade vrygespreek en het ons erfgename geword van die ewige lewe wat ons verwag.
Lees TITUS 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: TITUS 3:5-7
3 Dae
Gered deur Genade is ’n daaglikse oordenking wat God se genade verken. Ons kyk na die rykdom van God se liefde, die gawe van verlossing in genade deur geloof, en die goeie werke wat Hy vooraf vir elkeen van ons voorberei het om te doen. Laat ons saam groei in ons begrip van God se wonderlike genade.
5 Days
This five day plan is an in-depth study of the doctrines of grace. T.U.L.I.P. is a heading of Theology that magnifies the sovereignty of God. Exalting God’s grace is the truth expressed in the doctrines of grace.
5 dae
Hierdie leesplan is ideaal vir die hele gesin en sal lesers herinner aan die belangrikheid om die Here in alles wat hulle doen, in te sluit. Elke dagstuk sluit in die geleentheid om oor die dag te kan praat, ’n gedagte vir die dag, ’n gebed, ’n “doen saam” projek en ’n Bybelvers. Die inhoud is gebaseer op Ewald en Beatrix van Rensburg se “Nader aan God, nader aan mekaar”.
In times of crisis and change, knowing God is the only path to heart-deep stability and peace. Through prayer, you can experience His love, His character, and His strength—and have your faith transformed as God empowers you to continue advancing His kingdom on earth.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's