HOOGLIED 1:9-14

HOOGLIED 1:9-14 AFR83

“Soos 'n spogperd in die farao se strydwa, so is jy vir my, my liefling, met jou lieflike wange tussen jou oorbelle, jou nek met sy kettinkies om. Ons sal vir jou oorbelle van goud maak, met silwerknoppies daarin.” “So lank die koning op sy rusbank gelê het, het my nardusparfuum se geur versprei. Die man wat ek liefhet, is vir my 'n sakkie mirre wat tussen my borste lê. Die man wat ek liefhet, is vir my 'n bos hennablomme uit die wingerde van En-Gedi.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 1:9-14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid