HOOGLIED 1:8-10

HOOGLIED 1:8-10 AFR83

“As jy dit nie weet nie, mooiste van al die vroue, loop maar net op die kleinvee se spore en laat jou bokkies wei by die veewagters se tente. “Soos 'n spogperd in die farao se strydwa, so is jy vir my, my liefling, met jou lieflike wange tussen jou oorbelle, jou nek met sy kettinkies om.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 1:8-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid