Salomo se mooiste lied. “Soen my, soen my weer en weer! Jou liefkosings is beter as wyn, jou parfuum ruik so lekker, jou naam is suiwer parfuum: daarom het die meisies jou so lief. Vat my saam met jou, kom ons hardloop!”
Lees HOOGLIED 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOOGLIED 1:1-4
9 dae
Hooglied is 'n liefdesliedjie wat liefde, begeerte en huwelik vier met 'n breë vergelyking met hoe God ons eerste liefgehad het. Reis daagliks deur Hooglied terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's