ROMEINE 13:2-3

ROMEINE 13:2-3 AFR83

Wie hom teen gesag verset, kom dus in opstand teen die ordening van God; en wie in opstand kom, sal sy verdiende straf kry. 'n Mens hoef nie vir die owerhede bang te wees as jy goed doen nie, maar wel as jy kwaad doen. Wil jy sonder vrees vir die owerheid lewe? Doen dan wat goed is, en die owerheid sal jou prys

Video vir ROMEINE 13:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 13:2-3