ROMEINE 12:9-12

ROMEINE 12:9-12 AFR83

Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld. Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.

Video vir ROMEINE 12:9-12

Versbeelde vir ROMEINE 12:9-12

ROMEINE 12:9-12 - Die liefde moet opreg wees.
Verafsku wat sleg is
en hou vas aan wat goed is.
Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar;
bewys eerbied teenoor mekaar
en wees mekaar daarin tot voorbeeld.
Moenie in julle toewyding verslap nie,
bly altyd geesdriftig,
dien die Here.
Verbly julle in die hoop;
staan vas in verdrukking;
volhard in gebed.ROMEINE 12:9-12 - Die liefde moet opreg wees.
Verafsku wat sleg is
en hou vas aan wat goed is.
Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar;
bewys eerbied teenoor mekaar
en wees mekaar daarin tot voorbeeld.
Moenie in julle toewyding verslap nie,
bly altyd geesdriftig,
dien die Here.
Verbly julle in die hoop;
staan vas in verdrukking;
volhard in gebed.ROMEINE 12:9-12 - Die liefde moet opreg wees.
Verafsku wat sleg is
en hou vas aan wat goed is.
Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar;
bewys eerbied teenoor mekaar
en wees mekaar daarin tot voorbeeld.
Moenie in julle toewyding verslap nie,
bly altyd geesdriftig,
dien die Here.
Verbly julle in die hoop;
staan vas in verdrukking;
volhard in gebed.