DIE OPENBARING 3:7

DIE OPENBARING 3:7 AFR83

Skrywe aan die leraar van die gemeente in Filadelfia: So sê die Heilige, die Ware God, Hy wat die sleutel van Dawid het, wat die deur oopsluit en niemand sal dit weer toesluit nie, en dit toesluit en niemand sluit dit weer oop nie

Video vir DIE OPENBARING 3:7